7: Hoekom lees ons die Bybel – Deel 1, 2 en 3

HOEKOM LEES ONS DIE BYBEL – DEEL 1, 2 EN 3

Tienie de Coning

Beskrywing:

Hierdie is ‘n reeks van 9x 3 minute opnames waarin ons die Bybel van naderby bekyk. Hoekom is die Bybel geskryf? Wie het dit geskryf? En baie ander vrae word in hierdie reeks beantwoord. 

-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-=-

Thank you for listening and sharing!

Visit the website at www.encmedia.co.za

Send us an email at info@encmedia.co.za

or find us on Facebook: www.facebook.com/encouragementmedia